Skole gaan geraak word deur SARS se BTW planne

Loading player...
Pieter Faber, uitvoerende beampte van belasting by Saica, bespreek die kern van die Inkomstediens se modernisering van sy BTW-stelsel, die risiko’s wat skole hiermee in die gesig staar, en wat dit vir belastingbetalers beteken.
4 Sep 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min