SA taakspan gee aanbevelings aan die B20

Loading player...
Shadi Chauke, Sanlam se uitvoerende beampte en adjunkvoorsitter van die taakmag vir indiensneming en onderwys, gesels oor hul aanbevelings aan die B20.
4 Sep 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min