Tinus drink koffie met Dr. Tobias Doyer

Loading player...
Dr. Tobias Doyer, uitvoerende hoof van Graan SA, gesels oor sy agtergrond en loopbaan, en bespreek Graan SA se rol in die bedryf.
4 Sep 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min