Daar kon meer gesteek het in arbeidswetwysigings

Loading player...
Die regering het nuwe wetgewing oor afdanking bekendgestel. Prof. Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks, gesels oor die nuwe kode en wat dit vir werknemers en werkgewers beteken.
5 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min