Route326: Victor Matfield praat oor die Springboks vs. All Blacks op Eden Park in Auckland, New Zealand

Loading player...
Victor Matfield is ’n Springboklegende en ook ’n stem waarna Suid-Afrikaners graag luister wanneer dit by rugby-insig kom. Hy het meer as 120 toetse vir die Bokke gespeel, ’n wêreldbeker gewen en is vandag ’n sleutel-analise-stem op SuperSport. Hy gesels met ons oor die Rugby Kampioenskap – waar die Springbokke op 06 September 2025 die All Blacks op Eden Park in Auckland, New Zealand aanvat.
5 Sep Afrikaans South Africa Music

Other recent episodes

Route326: Magda Louw en haar Erhard

Magda en Erhard het ’n goeie show beplan, julle, regtig, goeie waarde vir geld, hulle sal dalk selfs genomineer kan word vir ’n prys of so… Maar die ou man vergeet heeltyd waar hy moet inkom en arme Magda moet net vure doodslaan. Selfs die dans is maar louwarm. (Klem…
10 Sep 10 min