Anglo American vind ‘n maat in koper

Loading player...
Dawid Heyl, portefeuljebestuurder by Ninety One, gesels oor Anglo American en Teck Resources se ooreenkoms.
9 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min