Rand en goud bokspring

Loading player...
Johan Gouws, hoof van welvaartadviesdienste by PPS, verduidelik wat die sterker rand en goudprys dryf en bespreek Murray & Roberts se voorlopige likwidasie.
10 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min