Old Mutual baat wesenlik uit minder natuurrampe

Loading player...
Old Mutual het vandag sy winssyfers vir die ses maande tot einde Junie bekendgemaak. Die groep se finansiële hoof, Casper Troskie, gesels oor die resultate.
10 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min