“Meer Eduvos-gegradueerdes kry werk as dié van staatsuniversiteite.”

Loading player...
Dr. Riaan Steenberg, uitvoerende direkteur van Eduvos, gesels oor die faktore wat ouers en studente in ag moet neem vir tersiêre onderwys.
10 Sep 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min