Tegnologiereus vry na Bank Zero

Loading player...
Kokkie Kooyman, fondsbestuurder by Denker Capital, verduidelik wat hierdie transaksie tussen Lesaka Technologies en Bank Zero kan beteken.
12 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min