Suid-Afrikaanse kleinhandelaars staan sterk teen Shein en Temu

Loading player...
Hanno Labuschagne, joernalis by MyBroadband, gesels oor aanlyn kleinhandelaars en World Wide Worx se onlangse verslag oor aanlyn kleinhandel.
12 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min