SA betaal meer vir lenings as ander lande

Loading player...
Dr. Christie Viljoen, hoofekonoom by PwC, gesels oor Moody's se nuwe kredietverslag oor Suid-Afrika.
15 Sep 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min