Jou KI-vaardighede kan vir jou ’n beter werk gee

Loading player...
Lucas van der Merwe, KMO-verkoopsbestuurder by Pnet, gesels oor 'n toename in die vraag na KI-vaardige werknemers.
15 Sep 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min