Libstar spring ná oorname-aanbod

Loading player...
Libstar het vandag sy tussentydse resultate bekend gemaak. Die omset is 7% hoër, en die wins het met 16% gestyg. Die uitvoerende hoof, Charl de Villiers, bespreek die resultate.
16 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min