Die sterker rand laat beleggers weer na die buiteland loer...

Loading player...
Jac de Wet, welvaartbestuurder by PSG Wealth Somerset-Wes, verduidelik hoe om strategies in die buiteland te belê.
16 Sep 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min