Markoorsig

Loading player...
Schalk Louw, welvaartbestuurder by PSG Old Oak, gesels oor verwagtinge vir môre se rentekoersbesluit, die bod op Metrofile, Premier se handelsverklaring, en Coronation wat nou meer as 5% van Woolworths se aandele besit.
17 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min