Plesierbote gee die Weskaap groot plesier

Loading player...
David King, hoof van strategiese projekte by Wesgro, gesels oor hoe kleiner kusdorpe ook baat vind by passasierskepe.
17 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min