Akademia - Droom jy daarvan om in 2026 jou studiereis by Akademia te begin? - 17 September 2025

Loading player...
๐ŸŒŸ Droom jy daarvan om in 2026 jou studiereis by Akademia te begin?
Dan is dit tyd om jou toekoms te verken! ๐ŸŽ“โœจ
Woon die sentrum-opedag in George by en ontdek watter studiemoontlikhede vir jou wag. Jy kry die kans om meer oor Akademia se unieke benadering tot hoรซr onderwys te leer รฉn jou vrae direk aan die span te vra.
๐Ÿ‘‰ Bespreek jou plek vandag: akademia.ac.za/inligtingsessie-en-opedae
๐Ÿ“ George
๐Ÿ“… 2026-studente, hierdie dag is vir jou!
#MyAkademia #Sentrumopedag #SFMStreekRadio
18 Sep 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min