Moet ek in goud of in goudaandele belê – of eerder glad nie?

Loading player...
Thys van Zyl van Nedbank Aandelemakelaars verduidelik wat om te oorweeg wanneer jy in goud belê.
22 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min