Sygnia moet keer dat kliënte nie te veel in Bitcoin-fonds belê nie

Loading player...
Magda Wierzycka, medestigter van Sygnia, verduidelik waarom hulle teen té veel beleggings in Bitcoin-fondse waarsku.
22 Sep 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min