Virgin Active wil nou meer wees as ‘n plek om te oefen

Loading player...
Derick du Preez, bedryfshoof van Virgin Active, gesels oor hul planne om kantoorruimtes by hul gimnasiums te voeg.
23 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min