Beurs en rand onder druk ná vakansiedag

Loading player...
Johan Gouws, hoof van adviesdienste by PPS, gesels oor die markte in die VSA en die rentekoers in Suid-Afrika.
25 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min