Botswana soek vir volle beheer oor De Beers-aandele

Loading player...
Die mynbou-ontleder Dawid van Wyk bespreek Botswana se planne om beheer oor De Beers-aandele te verkry.
25 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min