Hof mik vir duidelikheid oor werksbeserings

Loading player...
Professor Hugo Pienaar, direkteur by Thomson Wilks, bespreek ’n onlangse uitspraak van die Mpumalanga-afdeling van die Hooggeregshof oor werksbeserings.
25 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min