Amerikaners hou rekord-hoë beleggings in aandele

Loading player...
Jaco van Tonder, direkteur van adviesdienste by NinetyOne, gesels oor of die Amerikaanse neiging tot swaarder beleggings in aandele ook hier in Suid-Afrika sigbaar is.
25 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min