Probeer ons nog baklei teen die VSA tariewe?

Loading player...
Neil Diamond, president van die Suid-Afrikaanse Sakekamer in die VSA (SACCUSA), bespreek die jongste verwikkelinge in handel tussen Suid-Afrika en die VSA, te midde van die nuwe tariewe en die moontlikheid dat Agoa binnekort tot ’n einde kan kom.
26 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min