Cilo Ciben neem nog ‘n stappie op die beurs

Loading player...
Gabriel Theron, uitvoerende hoof van Cilo Cybin, bespreek hul volgende stap op die JSE.
29 Sep 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min