Kyknet buitelug Expo 29 September 2025

Loading player...
Marius Opperman het by Danny kom inloer en meer vertel van die kykNET Buite Ekspo Suid-Kaap wat vanaf 3 tot 5 Oktober plaasvind by ATKV Hartenbos.
Besoekers kan oor die naweek verskillende uitstallings en aktiwiteite beleef, insluitend โ›บ kamptoerusting, ๐Ÿš karavane, ๐Ÿ›ป 4x4 aksie, ๐Ÿ‰ groot skerm-rugby en ๐ŸŽถ lewendige musiek. Die ekspo is oop vir die hele gesin en bied โ€™n volledige naweekprogram.
30 Sep 2025 Afrikaans South Africa Entertainment News · Entertainment News

Other recent episodes

๐ŸŒฟ KUS TOT KRUIN | Bewaring begin by mense wat omgee ๐ŸŒฟ 18 Junie 2026

Wie beskerm ons kus, fynbos, plante en diere wanneer niemand kyk nie? ๐ŸŽ™๏ธ Vandag om 11:30 op SFM Streek RADIO gesels Fred met Stefan Otto, die nuwe Hoof Kuswagter van Fransmanshoek Bewarea en Direkteur van die Mosselbaai Bewaringsforum. Stefan vertel van die onskatbare werk wat Fransmanshoek Bewarea en ander plaaslikeโ€ฆ
18 Jun 16 min