Agoa kom tot ‘n einde, al is daar ‘n aanduiding dat dit verleng kon word

Loading player...
Lambert Botha, handelsregspraktisyn en direkteur by Hilton Lambert, gesels oor die onsekerheid wat die beëindiging van AGOA vir Suid-Afrika en ander Afrikalande se handel met die VSA kan inhou.
1 Oct 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min