Tinus drink koffie met Dr. Robert van Eyden van Scope Markets

Loading player...
Dr. Robert van Eyden, bestuurshoof van Scope Markets, gesels oor sy agtergrond en loopbaan, die bedryf waarin hy is, asook oor wat hy doen om te ontspan.
2 Oct 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min