Nog ‘n positiewe week vir die mark en die rand

Loading player...
Omri Thomas, direkteur by Abax Investments, gesels oor plaaslike aandele en die motormark in Suid-Afrika.
3 Oct 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min