Mediclinic het ’n groot rol gespeel om SA se private gesondheidsorgbedryf te ontwikkel

Loading player...
Braam Joubert, uitvoerende hoof van Mediclinic in Suider-Afrika, gesels oor die geskiedenis van Mediclinic.
6 Oct 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min