Kripto word nou by 650 000 aankooppunte aanvaar

Loading player...
Christo de Wit, hoof van Luno Suid-Afrika, verduidelik hoe Suid-Afrikaners nou hul kripto-geldeenhede direk kan gebruik om vir alledaagse aankope te betaal.
8 Oct 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min