Twee Springbokke span saam binne Fidelity

Loading player...
Wahl Bartmann, uitvoerende hoof van Fidelity Services Group, bespreek Fidelity se meerderheidsbelang in SSG Holdings en sy visie vir die groei van Fidelity.
15 Oct 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min