Kan ’n krediteur jou pensioen vat as jy nie jou skuld kan betaal nie?

Loading player...
Dr. Evette Vanrenen-Lindford, hoofbeampte van UJ se pensioenfondse en visevoorsitter van Batseta, verduidelik of ’n krediteur jou pensioen kan eis as jy jou skuld nie kan betaal nie.
24 Oct 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min