SA kyk weer na 300km/h-sneltrein tussen Johannesburg en Durban

Loading player...
Prof. Jan Havenga, emeritus professor in Bedryfsingenieurswese aan die Universiteit Stellenbosch en logistieke raadgewer vir die regering en die Wêreldbank, gesels oor die departement van vervoer se planne vir ’n 300 km/h-sneltrein tussen Johannesburg en Durban.
27 Oct 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min