WeBuyCars val met 14% ná ’n “swakker” tweede helfte van sy boekjaar

Loading player...
Faan van der Walt, uitvoerende hoof van WeBuyCars, gesels oor hul handelsverklaring wat vandag bekend gemaak is, en die aandeelprys se reaksie daarop.
28 Oct 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min