Suid-Afrika se lewens- en ongeskiktheidsversekeringsgaping is nou meer as R50 triljoen

Loading player...
WS Nel, hoof van aktuariële navorsing by True South Advisory, gesels oor Suid-Afrika se lewens- en ongeskiktheidsversekeringsgaping.
29 Oct 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min