Discovery staan uit, maar mediesefondse laat veel te wense oor

Loading player...
Prof. Adré Schreuder, buitengewone professor aan die Universiteit van Pretoria, gesels oor die jongste indeks vir verbruikerstevredenheid in die mediese fondsbedryf.
29 Oct 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min