Kripto beursverhandeldefondse maak hulle buiging in die VSA

Loading player...
Christo de Witt, hoof van Suid-Afrika, verduidelik wat ’n kripto-ETF is en hoe dit verskil van direkte beleggings in kripto-geldeenhede.
29 Oct 2025 10AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min