Markte onrustig ná Amerikaanse rentekoersverlaging

Loading player...
Amelia Morgenrood, aandelemakelaar by PSG Wealth Faerie Glen, gesels oor die vergadering tussen Donald Trump en Xi Jinping, staatseffekte, Dis-Chem se finansiële resultate, en Suid-Afrika se eerste Walmart.
30 Oct 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min