BAIC wil motors in die Baai vervaardig dat die stof so staan

Loading player...
Ben Fouché, adjunkdirekteur van algemene bestuur by BAIC, gesels oor BAIC se Coega-aanleg en hulle planne om SUV’s te vervaardig.
30 Oct 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min