Sy het die Karoo in Karooooo gesit

Loading player...
Lourandi Kriel, uitvoerende hoof van SweepSouth, gesels oor haar agtergrond, loopbaan, die bedryf waarin sy is, en wat sy doen om te ontspan.
30 Oct 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min