Kragpryse: hoe vet is jou munisipaliteit se winsmarge?

Loading player...
Geordin Hill-Lewis, burgemeester van Kaapstad, bespreek sy reaksie op die hofuitspraak wat Suid-Afrikane in staat sal stel om te sien teen watter tariewe plaaslike munisipaliteite elektrisiteit by Eskom koop en teen watter tariewe hulle dit aan verbruikers verkoop.
3 Nov 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min