Altron wys hoe diversifikasie moet werk

Loading player...
Werner Kapp, uitvoerende hoof van Altron, gesels oor die groep se finansiële resultate en diversifikasie.
3 Nov 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min