SA het ’n reuse-dobbelprobleem

Loading player...
Experian en Vault22 het onlangs ’n verslag bekend gemaak wat toon dat tot 50% van sekerheidstoelaes onder jonger groepe op dobbelary verkwis word. Jaco van Jaarsveldt, hoof van kommersiële strategie en innovasie by Experian, gesels oor die bevindinge.
3 Nov 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min