Suid-Afrikaners koop motors vir die vale

Loading player...
Henry Botha, hoof van strategie en analise by Absa Voertuigfinansiering, gesels oor Okober se motorverkope.
4 Nov 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min