Hof sê bewaringsprojekte kan renosterhorings verkoop

Loading player...
Wicus Diedericks, aansoeker in die saak, wildboer en eienaar van Rockwood, gesels oor sy boerdery en die hofuitspraak.
4 Nov 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min