Diefstal uit bankrekenings: Wie is verantwoordelik om die diewe op te spoor?

Loading player...
Die diefstal uit Suid-Afrikaanse bankrekeninge het ’n kritieke vlak bereik. Willem Venter, ondersoekondersteuningspesialis by die Finansiële Intelligensiesentrum (FIC), bespreek die verantwoordelikhede van banke en reguleerders om kubermisdadigers vas te trek.
11 Nov 2025 9AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Markoorsig

Theo Vorster – Galileo Capital
29 Jun 8AM 15 min