Rooivleis is in sy bloed

Loading player...
Dr Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesels oor sy agtergrond, loopbaan, die landboubedryf en wat hy doen om te ontspan.
13 Nov 2025 8AM Afrikaans South Africa Business · Investing

Other recent episodes

Sanlam se nuwe besigheid groei

Sanlam het vandag finansiële resultate bekend gemaak. Anton Gildenhuys, uitvoerende hoof van Sanlam Lewensversekering en Spaarprodukte, bespreek die resultate.
12 Mar 8AM 8 min